Die Brandvlei-vrouekrieketspan het Saterdag (18 Februarie) in die Bolandliga teen Grabouw KK op Bolandpark in Worcester gespeel, waar hulle die wedstryd met sewe paaltjies gewen het. Grabouw het eerste gekolf en 78 lopies aangeteken (almal uit). Brandvlei het die wenlopie in die 18de boulbeurt behaal. Die beste boulers vir Brandvlei was Sonicka Wildschut (4/17), Y. Jacobs (2/5), en Irma Strauss (3/20). Die beste kolwers was Taymin Muggels (21) en R. Hendriks (22).


Brandvlei wen teen Grabouw

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article