Die Brandvlei-krieketklub het die afgelope naweek teen die Robertson-krieketklub in die Callie de Wet-stadion in Robertson gespeel. Brandvlei het die wedstryd met 112 lopies teenoor Robertson se 33 gewen. Van links is Mogammat America (beste bouler met agt boulbeurte en ses paaltjies vir 20 lopies), Ryno Hendricks (beste kolwer met 21 lopies nie uit nie), en Averon Cupido (beste bouler met sewe boulbeurte en vier paaltjies vir 12 lopies).


Brandvlei stap weg as wenners

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article