Die Brandvlei-krieketklub het op 11 November teen die Worcester-krieketklub op Bolandpark gespeel. Worcester KK het die loot gewen en Brandvlei ingestuur om te kolf. Brandvlei het 106 lopies aangeteken en was in 37 boulbeurte almal uit. Worcester KK het net 86 lopies in 21 boulbeurte gehaal, maar al sy paaltjies verloor. Brandvlei speel Saterdag teen De Wet KK op Bolandpark. Die beste kolwer vir Worcester was H. Khan (42) en hul beste bouler was B. Henning met 6/31 in 9 boulbeurte. Die beste kolwers vir Brandvlei was die openingskolwers, wat saam 50 lopies aangeteken het – Marco Alberts (24) en Dugald le Roux (27). Boulers: Hilton Hendriks (4 beurte Credit: SYSTEM

Brandvlei-krieketspelers vuurwarm

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article