Die somer is weer eens vanjaar gekenmerk deur verwoestende brande wat bykans die hele Boland getref het. ’n Wegholveldbrand by Worcester het groot skade aangerig deur nie net strukture by Fairy Glen-wildreservaat in Worcester te verwoes nie, maar ook tot die dood van drie van hul leeus gelei het.

Die Brandvlei-gevangenis moes ook ontruim word toe nog ’n brand die gebied getref het.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article