’n Wetstoepassings-voertuig van die Breederivier-muni­sipaliteit is gister erg beskadig toe dit in ’n botsing teen nog ’n voertuig in Leipoldlaan naby die daghospitaal betrokke was. Niemand is ernstig beseer nie.Foto: Ismail’s Towing


Botsing in Leipoldlaan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article