Cecil le Roux en Ruan Olivier, leerders aan Worcester Gimnasium, het in die Desember­vakansie die Kaapse Wynland-jukskeispan by die SA junior jukskeikampioenskap in Kroonstad verteenwoordig. Cecil was die kaptein van die o.16A-span en is opgeneem in die SA span. Ruan is opgeneem in die Suid-Afrikaanse o.16-akademiespan. Foto:


Bosvarke vaar uitstekend by jukskei-kampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article