Hierdie groepie kollegas het die geleentheid gekry om die Rugbywêreldbeker se eindstryd in Parys te gaan kyk. Hulle werk al vier by Montagu Toyota. Toyota het gedurende die Rugbywêreldbeker ’n kompetisie gehad waar werknemers wat gestelde teikens bereik het, ’n reis na Parys kon wen. Al vier van hulle het die teiken behaal. Van links is Jan van Zyl (verkoopsagent), Dirk Thiart (verkoopsagent), Willem Sadie (werkswinkel-bestuurder) en Attie van Zyl (bestuurder). Agter hulle troon die bekende Eiffeltoring. Hesmari van Deventer het hul plakkaat geverf. Foto:


Bok-koors loop oral hoog

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article