Personeel van die Breedevallei-munisipaliteit het Vrydag (8 Maart) aan Kansa se jaarlikse geldinsamelingsinisiatief, die Shavathon, deelgeneem. Kansa het sy stalletjie Vrydag op die stoep voor die burgemeester se kantoor bedryf en verskeie lede van die BVM het hul hare in verskillende kleure getooi. Bo staan die burgemeester, Antoinette Steyn (vierde van links), saam met van die personeel. Foto: Tamsyn Jantjies


BM-personeel staan bont vir Kansa-geldinsameling

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article