Die o. 13-rugbyspan van die Laerskool Waveren was Saterdag op hul tuisveld in Tulbagh in hul element toe hulle Dagbreek Primêr in hul heel eerste derbywedstryd met 21-5 geklop het. Op die foto is die blitsige spoedvraatvleuel van Waveren, Ashlin Daniels, haastig op pad doellyn toe. Foto: Pieter Luitjies


Blitsige vleuel vlieg laag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article