’n Vragmotor het Sondag op die N1 by De Doorns teen die berg vasgery terwyl hy in die rigting van Worcester gery het. Volgens inligting het die bestuurder beserings opgedoen. Geen ander voertuie was by die voorval betrokke nie.Foto: One-Way Towing


Bestuurder beseer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article