Die Laerskool Worcester-Oos se o.13-meisieskaakspan het die afgelope klompie jare die Kaapse Wynlande se roemryke skaakgeskiedenis voortgesit met hul uitsonderlike prestasies op provinsiale, nasionale en selfs internasionale vlak. Hulle het pas met goue medaljes in hul afdeling by die Wes-Kaapse topskole-toernooi weggestap, wat beteken hulle het hul laerskoolloopbaan as die beste o.13-meisieskaakspan in die Wes-Kaap voltooi. Coreta van Zyl, Kirsten Crotz, Dell-maree Nortjé, Anneke Erasmus, Lakeisha Johnson en Ashrique Neethling is trots op die prestasie.Foto:


Beste skaakspan in die Wes-Kaap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article