Die gewilde akteur en sanger Philip Moolman het onlangs by die Cowboy-piekniek by die NG Moederkerksaal in Kerkstraat, Worcester, ter ondersteuning van ACVV Worcester opgetree. Die geleentheid was gevul met wonderlike vermaak – liedjies, grappies en baie lag! ACVV Worcester wil graag die organiseerders van die ACVV, die toegewyde personeel wat gehelp het om alles op die been te bring, en almal wat mildelik vir hierdie doel geskenk het, bedank. By die konsert is van links Candice Phillips (ACVV Worcester

Bekende sanger by ACVV se piekniek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article