Die Ballers-vlugbalklub het op 19 Junie aan die Kaapstad-vlugbalklubvereniging se vlugbaltoernooi deelgeneem. Die span het sewe ander spanne geklop om as die wenners van die toernooi weg te stap. Aan weerskant van die spelers is hul afrigters, Simone en Mario Opperman. Die spelers is Dineo Parkies, Hope Williams, Jenevia Adams, Danadia Boer, Chanye Matthyse en Jenay Williams. Foto:


Ballers stof sewe ander spanne uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article