’n Groepie ballerinas het uitstekend presteer in die Hexrivier Opvoedkundige Sentrum se balleteksamen. Voor staan Cari Kriel (merietetoekenning), Anja van Zyl (onderskeiding) en Olivia Vorster (onderskeiding). Agter is Luca van Zyl (onderskeiding), Zané Prins (onderskeiding), Danica Fouché (onderskeiding) en Nelia Prins (onderskeiding). Foto:


Ballerinas op hul tone

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article