Die plaaslike organisasie Wêreld-biddag vir vroue het talle stukke babaklere en -produkte onder mekaar en uit die gemeenskap ingesamel en dit aan die plaaslike Baby Saver-organisasie oorhandig. Hulle sal dit met die Thuthuzela Care-sentrum deel, wat vroulike slagoffers van geweld asook soms kinders help. Die Baby Saver word by die NG Moedergemeente se pastorie gehuisves. Ds. Carel van der Merwe en sy vrou, Susan, wat ook deel is van die Baby Saver-projek, het die skenkings saam met die BVM-burgemeester, Antoinette Steyn, ontvang. Foto: Tamsyn Jantjies


Baby Saver-organisasie ontvang babaklere en -toerusting

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article