Die Aviators-krieketklub in Worcester is ’n gemeenskapskrieketspan wat ’n verskil in die Avianpark-gemeenskap wil maak. Die hoofdoel van die Aviators KK is om ’n veilige hawe vir mense te wees waar hulle hulself kan uitleef deur by die klub se krieketprogram in te skakel. Die lede oefen weekliks op die krieketveld in Pelikaanstraat en nooi alle skoolgaande leerders om aan te sluit. Vir nog inligting oor die klub, bel Nigel Wildeman by 061 834 2604.

Credit: SYSTEM

Aviators wil verskil maak

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article