Worcester Standard & Breederivier Gazette
-
Die ouers is bekommerd oor hul kinders se veiligheid, omdat enigeen nou toegang tot die skoolterrein het en selfs bendes al in skoolure op die terrein was.
-
“Laat ons die generasie wees wat nie wag op verandering nie, maar self die verandering word,” het die nuwe junior burgemeester gesê.
-
Adults have a duty to report if they have knowledge, suspicion or reasonable belief that a vulnerable person is a victim of sexual abuse.
-
‘n Graad 7-leerder van die Hoërskool Hexvallei samel tans geld in om sy droom te bewaarheid om as deel van die SA skoletennisspan in Julie na Engeland te reis.
-
Die geskokte familie het gewag op die uitslae van DNS-toetse maar was baie verlig toe hul dogter by hul voordeur opdaag.










