Die Worcester-atletiekklub hou vandag (Donderdag 22 Februarie) ’n spesiale jaarvergadering.

Alle klublede en belangstellendes word genooi. Dit begin om 18:00 in die klubhuis by die De la Bat-swembad.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article