Worcester Gimnasium is baie trots op Bradley Olifant (gr. 12) wat Suid-Afrika by die Wêreld-atletiekkampioenskap vir o. 20’s sal verteenwoordig. Hierdie kampioenskap vind in Augustus in Kenia plaas. Die Worcester-gemeenskap is saam met hom opgewonde oor sy atletiekdrome wat waar word.Foto:


Atletiekdrome word waar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article