Altesaam drie leerders van Worcester Primêre Skool het onlangs aan die Wes-Kaap-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Muneeba de Bruyn (o.10-gewigstoot, het ’n eerste plek behaal en is ook as die Wes-Kaap-kampioen aangewys), Brent-Leigh Ekstraal (o.10-verspring het ’n derde plek behaal) en Johané Swanepoel (o.11-hekkies het ’n derde plek behaal). Dié leerders het ook gekwalifiseer om aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap deel te neem.Foto:


Atlete hou skool se naam hoog

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article