Worcester-voorbereidingskool se leerders het goed gevaar by die Noord-Boland-atletiekbyeen­koms wat Saterdag 22 Febru­arie gehou is. Die atlete is Ammaarah Moosa, Lache Haas, Elchaan Koopman en Armin Abrahams.


Atlete hardloop laat die stof staan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article