Worcester R.K. Primêr spog met vyf leerders wat aan die Noord-Boland-atletiekbyeenkoms deelgeneem en goed presteer het. Kaylin Phillips (silwermedalje, 60 m), Bradlin Nyssen (bronsmedalje, 150 m), Mereldine Witbooi (silwermedalje, 100 m), Bejianca Cornelius (bronsmedalje, 1 500 m) en Elzaan Mauries (silwermedalje, 80 m) is trots op hul prestasies.Foto:


Atlete behaal welslae by Noord-Boland-atletiek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article