Gillian Muller, ’n leerder aan Worcester Gimnasium, het onlangs ’n tweede plek in die 4 km vir o.14-meisies by die Wes-Kaap-landloopkam­pioenskap in Somerset-Wes behaal. Sy gaan op 21 Septem­ber die Wes-Kaap by die SA landloopkampioenskap in Witrivier, Mpumalanga, verteenwoordig.Foto:


Atleet blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article