Die Ashton-atletiekklub is by Boland-atletiek geaffilieer en as ’n organisasie sonder winsoogmerk geregistreer. Die klub nooi graag die gemeenskap van Ashton om by hulle aan te sluit om beter na ’n gesonde leefstyl om te sien. Vir enige navrae bel gerus die voorsitter, Willem Scheepers, of die ondervoorsitter, Lettesia Swanepoel-Papa, by 069 295 5549 of 072 538 9581


Ashton-atletiekklub nooi gemeenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article