Anneke Erasmus, ’n gr. 8-leerder aan die Hoërskool Montana, is in die Wes-Kaapse skaakspan opgeneem, wat in die Junie-skoolvakansie aan die skaak-winterspele in Gauteng gaan deelneem.


Anneke speel skaak in Gauteng

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article