André Viljoen, ’n leerder aan Worcester Gimnasium, het die afgelope naweek op die tennisbaan uitgeblink. Hy het ’n tweede plek in die mansafdeling in ’n Kaapse toernooi verower.Foto: Breyten Cupido


André se gehalte-tennis duur voort

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article