Amaan Adendorff, ’n leerder aan De Tuinen Primêre Skool, is in die o.12-rugbyspan van Noord-Boland opgeneem. Die skool wens hom geluk met die prestasie en sterkte met die Bolandse proewe.Foto:

Amaan haal Noord Boland-span

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article