Albertus Kühn (17), ’n gr. 11-leerder aan die Hoërskool De Villiers Graaff, het ’n eerste plek behaal in die pluimveeafdeling by die Wes-Kaapse Jeugskoukampioenskap in Clanwilliam. Hy het sy Wes-Kaapse kleure verwerf en dring ook deur na die Suid-Afrikaanse Jeugskoukampioenskap.

Credit: SYSTEM

Albertus deur na SA skou

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article