’n Hele paar lede uit die gemeenskap is verlede Vrydag agter tralies toegesluit. Die enigste manier hoe hulle kon vry kom, was as hul losprys betaal was. Dit was deel van die jaarlikse Jailbreak en die geld wat ingesamel is, het aan die Sean Kelly-assosiasie vir kinders met sensoriese gestremdhede gegaan. Altesaam 18 gevangenis is opgetel en by die Lionsklub aangehou totdat hul losprys betaal is. So ver is is R94 667 ingesamel.Foto: Tamsyn Jantjies


Agter tralies vir goeie doel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article