Die AGS kerk in Avianpark het Sondag 28 Mei in samewerking met verskeie ander plaaslike organisasies begin. KT’s Soup Kitchen het op die dag ’n maaltyd aan almal wat die diens bygewoon het, verskaf. Van links staan Gorrettie Penaar (Flourish), Celesté Wiliams (Flourish), Jimiri de Bruyn (departement van gemeenskaplike ontwikkeling), Piet du Plessis (Kaapse Wynland-brandweerdiens, Edwina Arendse (ACVV), Charlotte Pietersen (ACVV), Candice Phillips (ACVV), Desire Gempies (kinderwelsyn), Sara Van Rooyen (AGS Avianpark), Jan van Rooyen (AGS Avianpark-pastoor), Maria Mathibeli (Kinderwelsyn), Pat Steenkamp (Caring & Sharing), Tessa Arendse (organiseerder/Sondagskool, KT’s Soup Kitchen), Celesté Diegardt (misdaadvoorkoming, Worcester-polisie) en Jeremy Diegardt (Worcester-polisie). Foto:

Credit: SYSTEM

AGS maak indruk in Avianpark

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article