Ceres Sekondêre Skool het Afrika-dag op 25 Mei gevier toe leerders in Afrika-klere skool toe gekom en so die verskillende modes in Afrika uitgewys het. Bo verskyn ’n groep leerders wat almal in Afrika-drag geklee is.


Afrika-dag ook in Ceres gehou

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article