Die ACVV in Worcester wil graag al die ondernemings, donateurs en skenkers vir hul ondersteuning in 2023 bedank. Danksy goedhartige ondersteuning kon die ACVV professionele dienste lewer en baie hulpbehoewende kinders help. Die ACVV-bestuur het ook hard gewerk aan die vertoning Hans steek die Rubiconoor. Van links is Chantal van Zyl, Michelle du Plessis, Heleda du Plessis, Charlie Bouguenon wat die rol van Hans in die produksie vertolk, Kobie Franken (voorsitter) en Susara Bredell. Afwesig: Johan Agenbag. Foto:

Credit: SYSTEM

ACVV-tak in Worcester bedank talle vir ondersteuning

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article