Die ACVV Worcester-kantoor het ’n baie suksesvolle Kinderbeskermingsweek agter die rug met verskillende onderwerpe wat elke dag behandel is tesame met verskillende rolspelers soos FasFacts en Flourish. Die onderwerpe wat bespreek is, was onder meer tienerswangerskap, middelmisbruik en kwessies oor kinderbeskerming. Hulle wil ook elke rolspeler bedank wat ’n bydrae kon lewer om van die daaglikse programme ’n sukses te maak. Agter van links: Candice Phillips, Inge Mc Neil, Edwina Arendse en Charlott Pietersen. Voor: Mc kayla Herdien en Lindzi van Aswegen. Foto:


ACVV kyk na kinderbeskerming

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article