Verskeie onderwysleiers het Dinsdag 5 Maart in samewerking met Woorde Open Wêrelde (WOW) en die Universiteit Stellenbosch by die universiteit se teologiefakulteit byeengekom. Fiona van Kerwel het by die geleentheid oor WOW se werwingsuitreike uitgebrei. Charles Marthinussen, voormalige hoof van Atlantis Sekondêre Skool, het die onderwysleiers toegespreek. Janeen Wallow van WOW was die gasvrou. Foto: Peter Luitjies

Uitreike is WOW

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article