Pippa Palm, Francois Nel en Emma Joubert, vlak 2-tuimelaars van die Hexvallei-tuimelklub, het in die Maart-vakansie aan die eerste Madiba-kompetisie in Port-Elizabeth deelgeneem en goed presteer. Palm het ’n tweede plek in die afdeling vir meisies o.7 tot o.8 behaal

Nie bang nie

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article