Leerders wat vanjaar by Nuwe Hoop-sentrum vir gehoorgestremdes klaarmaak, het verlede Donderdag (25 November) die skool se jaarlikse skoolverlatersgeselligheid bygewoon.

Hierdie jaar se spesiale geleentheid is weer eens by die Golden Valley Casino gehou.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article