Die Alberts RVK se rugbyspan van Worcester het die afgelope naweek in die Boland-stadion met een punt teen die Wagenmakervallei RFC van Wellington gewen. Die telling was 29-28. Alberts dring dus deur na die eindstryd van die Top-18 in die Grootuitdaagbeker-kompetisie. Foto’s: Ernest Kilowan

Spanne deur na eindronde

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article