Worcester Noord Primêre Skool het op 25 Februarie aan die Noord-Boland-atletiekbyeenkoms in Worcester deelgeneem en goed gevaar. Die skool het 12 eerste plekke losgeslaan, sewe tweede plekke en drie derde plekke. Altesaam 13 van die skool se leerders (op die foto) het ook na die Boland-kampioenskap, wat op 4 Maart gehou word, deurgedring.

Worcester-Noord-atlete skitter

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article