Die personeel en beheerliggaam van die Laerskool Waveren in Tulbagh het onlangs afskeid geneem van hul skoolhoof, Andelene Michaels, ná 45 jaar in die onderwys. Die spesiale geleentheid saam met Michaels se familie het by die spog-restaurant Winterberg Mountain Inn naby Wolseley plaasgevind. Agter is Werner Michaels. Voor van links is Neville Jones (waarnemende skoolhoof), Josephine Michaels, Andelene Michaels, nog ’n gas, Jeremy Wyngaardt (voorsitter van die beheerliggaam), en Fred Arendse.Foto: Peter Luitjies

Waveren groet sy skoolhoof

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article