Verlede week het besoekers van heinde en verre gekom op die Worcester Museum by Kleinplasie te besoek vir die jaarlikse museumdag vieringe. Museumdag, wat jaarliks op 18 Mei aangebied word, het gepoog om besoekers en geskiedenis liefhebbers weer opgewonde te maak oor die belangrikheid van hierdie instellings. Jonges en oues het veral die dag geniet waar baie interessanthede ten toon gestel is. Die museum maak ook binnekort hul nuwe restaurant se deure oop wat beloof om vir besoekers ’n fantastiese ondervinding te bied.
Baie bekyk museum

Baie bekyk museum

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Baie bekyk museum
Verlede week het besoekers van heinde en verre gekom op die Worcester Museum by Kleinplasie…
by
Worcester Standard & Breederivier Gazetteon
-

Verryk jouself op jaarlikse Museumdag
Die Worcester Museum by Kleinplasie op die R60 (Robertsonpad) is reeds besig met groot planne…
by
Worcester Standard & Breederivier Gazetteon
-
Taalmonument nooi mense uit om Internasionale Museumdag te kom vier
Ten einde Internasionale Museumdag op 18 Mei te vier, bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument…
by
Worcester Standard & Breederivier Gazetteon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
