Bjorn Matthews van die Laerskool Wynland verteenwoordig dié vakansie die Boland- o.12A-rugbyspan by die interprovinsiale toernooi by die Hoër Landbou­skool Oakdale in Rivers­dal. Hulle sal teen spanne van WP, SWD, OP en Namibië meeding. Die Uile wens hom en die hele Bolandspan baie sterkte toe.

Bjorn gekies vir o.12A’s

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article