Danté Amsterdam en Josua du Plessis (graad 7) van die Laerskool Worcester-Oos is onlangs in die Worcester-sone-o.13-sewesrugbyspan opgeneem. Hulle het hierdie week aan die Noord-Boland-proewe deelgeneem. Danté is ook vir die Noord-Boland-span gekies. Foto:


7’s-spelers vorder vinnig

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article