HTS Drostdy is trots op sy tien rugbyspelers wat in die Cravenweek en Akademieweek in die o.18-afdelings opgeneem is. Agter van links is Gysbert du Preez, Keane Galant en Reinier Viljoen. In die middel is Joshua Smit, Wynand du Plessis en Hugo Mostert. Voor is Justin Henning (akademie), Carlton Pietersen (akademie), Roann Jansen en Benicio Kamfer. Foto:


10 van HTS Drostdy ook in Cravenweek, Akademiespan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article