Die White Dove-kleuterskool in Velddrif het Saterdag (8 Oktober) sy sportdag aangebied. Volgens die organiseerders was dit ’n suksesvolle dag vol pret vir die kinders. Die bestuur bedank al die ouers, familie en vriende vir hul ondersteuning. ’n Spesiale dank gaan ook aan die borge, wat die departement van kultuursake en sport, Mariette Rossouw en Roline Carstens van Harcourts-eiendomsagente in Laaiplek en die Eigelaars-groep insluit.


White Dove hou sportdag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article