Strandlopertjies-dagsorg het Donderdag 29 September sy 2022- debutantebal gehou. Die dagsorg is baie trots op Sharnoh Armino (links) wat as tweede prins aangewys is, Kylie Ward as Mej. Strandlopertjie en Colyn Jacobs (regs), wat as eerste prins aangewys is.


Dagsorg hou debutantebal

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article