Hoërskool Weston se klas van 2002 het hul 20-jaar-reünie Saterdag 29 Oktober gevier. Die vierings het by Waschklip in Langebaan plaasgevind. Omtrent 40 oudleerders het die dag bygewoon. ’n Kers is aangesteek en ’n oomblik van stilte gehou vir dié van hul klasmaats wat heengegaan het. Volgens die groep was dit ’n aangename dag en hulle sien uit na die 30ste reünie.


Weston-matrieks van 2002 vier 20-jaar-reünie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article