Van links is Tohlan Swarts (leerling-pla- singsbeampter), Zanele Ntakana (assistent-direkteur: vennootskappe en skakels) en Wandile Ngxongxela (plasingbeampte). Die Weskuskollege is tydens die tweede Transport Recognition Awards, wat deur die Transport Education Training Outeurity (TETA) aangebied is, as die beste TVET-Kollege vir Werkgeïntegreerde Leer (WIL) aangewys. Die toekenning erken die kollege se toewyding om studente waardevolle praktiese werkervaring te bied terwyl hulle studeer en vier die samewerking van alle rolspelers in die vaardigheidsontwikkelings- waardeketting van die vervoerbedryf.

West Coast College named best for integrated learning

Beste in die weste

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article