Die vriendinne Kittie Stofberg (links) en Linda Groenewald het die lekker weer langs die rivier kom geniet.Foto: Alida Buckle


Kyk wie is Saterdag 6 Julie op die oewer van die Bergrivier by die Riviera-hotel gesien om die roeiers, wat aan die jaarlikse Bergrivier-kanomarathon deelgeneem het, te kom ondersteun.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article