Weskus Jukskei nooi almal wat belangstel om deel te word van die Weskus Jukskei-familie.

Daar is ook ’n jukskei-afrigter wat hulp aanbied met verskeie afrigtingsklinieke.

As jy belangstel, kontak Jaco Basson by 079 167 9646.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article