Weskus Skool het onlangs afskeid geneem van die SOS 4-jaargroep in Saldanha. Dit was werklik ’n spoggerige geleentheid. Chrisna Vraagom was een van die seniors wat by die afskeid gesprankel het.


Weskus hou swierige afskeid

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article